Successfully reported

Douwe Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great plek. Baie lekker gebly. Gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna H
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie veilig en skoon. Ons was 3 vroue en het baie lekker daar geslaap. Dis baie veilig en skoon. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari B
1 nag
5.0
Sep 2025

Aangenaam. Ons het net een nag oorgebly, maar die behuising was silwer skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, gerieflik – uitstekende verblyf. Ons het fantastiese verblyf gehad – skoon, netjies en baie gerieflik. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie netjies en skoon. WiFi het nie gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ruim en privaat. As jy wil braai, is dit jou plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige plek, sal weer daar boek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pragtige, veilige akkommodasie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies, gerieflik naby winkels en 'n baie stil, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, pragtige plek. Fantastiese akkommodasie. Alles was skoon en netjies. Gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 702B Douwe Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8addb29cab49358bd3d97352c5a8e3ec3509859cb373dc4c0fa80e2a0937258c4d9f60c33ddb8787c4cfb664ffa7bbdc14b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 702B Douwe Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.792710749919 28.304375555225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang