Successfully reported

Doves Nest Guest House

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Danie S
1 nag
5.0
Okt 2025

Ideale halweghuis tussen tuis en die lughawe, vermy die verkeer op OR Tambo! Ja, baie dankie. Was heerlik gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shadrick Tshiamo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Would love to continue booking at your guest house for all my stays in JHB. Warm welcome and hospitality was perfect. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker daar oorgeslaap en die diens was baie goed en personeel was baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik, dalk kan hulle net filter koffie bedien, dan sal dit nog lekkerder wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Malcolm P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Spyt ons het dit gekies. Die enigste pluspunt was dat dit nader aan die lughawe. Die plek is baie basies en oudmodieus. Kan erens anders beter waarde vir geld kry. Matras was oud en uitgelee.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Corne L
1 nag Besigheidsreis
1.4
Apr 2025

Sal nie weer van Dove Nest gebruikmaak nie. Was raserig en shuttle was nie op tyd nie. Dit was nie 'n lekker verblyf nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gillian T
1 nag
5.0
Nov 2024

Reliable, clean and well organised. Super. Well organised, and good value for money. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oros V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Puik. Wragtig as die mense kla oor die plek, is dit onnodig. Vandat ons daar stop het, tot ons daar weg is baie goed en lekker gewees. Gaan hulle verseker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charisse L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great stay. Great stay, good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af1194c38efe8197fd0192758886b78538d6c93c7974b9a703b5bac84323571d74e61df9e31fddedbf0e24e837a58dfc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 78 Gladiator Street Rhodesfield 1621 Gauteng 021 201 8901 06:00-23:00 11:00 -26.12365632674 28.232615590096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang