Downtown Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, The Duke Luxury Apartments. Unit 401, The Duke Luxury Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Downtown Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die middestad in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde stad.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ingeslote balkon met 'n kroeg met stoele en uitsigte oor die omliggende stad geniet. Die gebou spog met 'n gemeenskaplike dak swembad en ontspanningsarea. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point-stadion, die Lion's Head-staproete en Tafelberg kan in die omliggende omgewing geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 5 Heerengracht Street, The Duke Luxury Apartments. Unit 401, The Duke Luxury Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Downtown Apartment het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, The Duke Luxury Apartments. Unit 401, The Duke Luxury Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang