Successfully reported
+14

Doyle's Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ophelia Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Doyle's Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Kimberley. Die eiendom is gerieflik naby die lughawe en groot besienswaardighede geleë, en is geskik vir klein gesinne, alleenreisigers of 'n groep vriende.

Die 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n dubbelslaapbank het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid beskik ook oor 'n etenstafel, gratis WiFi en 'n TV wat gaste kan gebruik om by hul eie Netflix- of DStv-rekening aan te meld. Onderdakparkeerplek word ook op die perseel voorsien.

Gaste kan nabygeleë winkelsentrums besoek om te geniet van kleinhandelterapie. Daar is ook baie geskiedkundige toeriste-aantreklikhede in die area, perfek vir gaste wat meer wil leer oor die plaaslike kultuur en erfenis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anisha P
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, cosy and clean with welcoming hosts. Would highly recommend. Comfortable, clean accommodation that exceeded our expectatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Corle V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek. Het vrek lekker gebly. Plek netjies.
Apr 2025
Frans V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Vriendelik ontvang deur Kenny. Baie lekker gebly, alles bitter skoon en netjies.
Sep 2024
Dawid M
Gesin met tieners
5.0
Die perfekte plek vir 'n oornag (of twee of drie) se rus en Kimberley verken. Doyle's was fantasties en perfek vir ons oornag in Kimberley. As jy/jull...
Sien meer
Jun 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie bevredigend. Net een aand oorgeslaap en het lekker gebly. Stil en rustige omgewing.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kenneth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Ophelia Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Doyle's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ophelia Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72430103d1360d546fddb29284321d43a413a63cc9617a10bd745847400ceaf7e45ba08064afe7f9fc4af9f5c63b9236dc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 14 Ophelia Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.753290706803 24.782796395701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang