Successfully reported

Mike Heroldt 28

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annarien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Dit was 'n fees om daar te bly vir 'n paar dae. Dit was netjies en baie skoon, en ons sal vir seker daar oorbly elke keer wanneer ons in Jeffreys Baai is. Baie goeie waarde vir geld! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stunning woonstel om in te bly. Die verblyf was baie aangenaam; die tuin is pragtig en die WiFi was goed - drie van ons vier moes kol-kol 'n bietjie werk ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig, sorgvry en gemaklik. Vir die prys wat ek per nag betaal het, was ek bekommerd, maar dit het my verwagtinge oortref. Beslis 'n plek waar mens kan gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Naby aan die see. Netjies, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Convenient, neat, safe and good value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Very nice. It was very warm, clean and I loved the cozy house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Great stay. Beautiful decor, clean and had extras like soap and coffee. Comfy beds with electric blankets and block out curtains. Compact. Friendly, responsive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Amazing relaxing weekend. It was absolutely amazing, beautiful, with awesome scenery and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende plekkie, baie lekker gebly. Baie netjies, gerieflik, baie vriendelik, pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netjies en gerieflik. Baie gemaklike en skoon oornag/vakansieplek, enige tyd aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 172

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 285
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 285
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 285
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Dr Mike Herholdt Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang