Successfully reported

Draaihoek Lodge & Restaurant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Heidi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfek vir paartjies wat nodig het om kwaliteit-tyd saam te spandeer - geen TV! Dit was absoluut fantasties! Die ontbyt was uitstekend en die vriendelike diens was wonderlik. Ons het nooit ons kamer gesluit nie en het altyd baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan D
1 nag
5.0
Mei 2025

Ongelooflike retreat. Draaihoek Bly een van my gunsteling plekke. 'n Plek waar ek gaan om myself te spoil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike rustyd! Lekker bederf! Baie lekker gebly! Ontbyt was ʼn heerlike belewenis! Aandete: uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag
5.0
Feb 2025

Sal weer kuier. Die mense wat werk daar is baie vriendelik, die aandete en oggendete was ongelooflik lekker. Alles is mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Best coastal campsite ever! Probably the best sited coastal campsite we've ever stayed at. Sublime privacy due to one group exclusivity policy. The broken shower geyser (currently being repaired) and the state of the shower room is the only thing that marred our experience a little.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kim B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

The ambience is lovely, new management are very keen and helpful. We enjoyed our stay, the hotel needs some refurbishment, the lock to our room was broken, staff need a checklist for rooms, coffee, milk, and wood were not refilled after the first night, the shower didn't work properly, fireplaces don't work properly, and very old small thin towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Laurette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Die omgewing is pragtig en 5 ster, maar die huisies is nie op standaard. Dit was warm weer en daar was baie muggies en groot vlieë. Ons moes huisies eers met Doom spuit en laat toestaan vir 'n ruk. Die een kamer het baie erg na rook geruik, amper onuitstaanbaar. Ek dink die huisies moet definitief aandag kry en dalk tralies voor vensters vir insekte. Die verblyf was redelik, maar ek dink vir die gerief en luuksheid is dit definitief te duur. Ek aanvaar akkommodasie is skaars in daardie omgewing, vandaar die hoë prysklas. Die kos was onverbetelijk, ons het my man se 70ste verjaarsdag gevier en die personeel het 'n uitstekende visete vir ons voorgestel. Die wagtyd vir die kosbediening is net baie lank.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard Johannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Staf was vriendelik en baie behulpsaam. Effens teleurgesteld in die instandhouding. Teleurgesteld in die netheid van die plek. Kamer het 'n dooie muis onder die bed gehad. Ek moes dit verwyder en aan staf uitwys. Bedlampies, beide, se skakelaars was stukkend, oop elektriese drade. Stort se uitsuigwaaier was stukkend en daar was oop drade in die dak. Die kamerdeure se skuiwers was, aan elke deur, een wat gebroke was. Die kaggel in die kamer is wonderlik, net geen brandblusser in die kamer nie. Staf was vriendelik, kos was baie lekker. Bed en linne was skoon. Vir 'n 4 ster gradering kan daar gerus meer aan detail en onderhoud aandag geskenk word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uit die boeke. Fantastiese ligging, netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Farm, Elands bay, 8110, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a4c7e32ac724d73398027f1b05a534e27fc037b02a9632820748a96af5c4951500c9f02a2654713b420fed8fb12f1f2f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Draaihoek Farm Elands bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.482773141369 18.336905837059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang