Successfully reported
+111

Draaihoek Lodge & Restaurant

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Farm, Elands bay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanningsoord of vir sakegroepe wat wil wegbreek van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 8 suites en 1 herehuis. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite het sy eie sitarea met 'n kaggel. Boonop is daar 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid.

Die herehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Ontbyt en ander heerlike etes word in die à la carte-restaurant bedien.

Die lodge het ook 'n verhitte swembad en 'n gastesitkamer met 'n kaggel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Heidi B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir paartjies wat nodig het om kwaliteit-tyd saam te spandeer - geen TV! Dit was absoluut fantasties! Die ontbyt was uitstekend en die vriendel...
Sien meer
Jun 2025
Lizaan D
5.0
Ongelooflike retreat. Draaihoek Bly een van my gunsteling plekke. 'n Plek waar ek gaan om myself te spoil.
Mei 2025
Sanet H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustyd! Lekker bederf! Baie lekker gebly! Ontbyt was ʼn heerlike belewenis! Aandete: uit die boonste rakke!
Apr 2025
Jacques B
5.0
Sal weer kuier. Die mense wat werk daar is baie vriendelik, die aandete en oggendete was ongelooflik lekker. Alles is mooi en skoon.
Feb 2025
Charlene L
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke. Fantastiese ligging, netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Draaihoek Farm, Elands bay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Draaihoek Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Farm, Elands bay, 8110, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a4c7e32ac724d73398027f1b05a534e27fc037b02a9632820748a96af5c4951500c9f02a2654713b420fed8fb12f1f2f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Draaihoek Farm Elands bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.482773141369 18.336905837059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang