Successfully reported
+20

Dragon Tree

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rees street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dragon Tree bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Yzerfontein, ideaal vir paartjies of sakereisigers.

Die eiendom bestaan uit 2 eenhede, Studio en Tuinwoonstel, wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het sy eie ingang, tuin en braai-area. Albei eenhede het 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n eenplaat-induksie-kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gratis WiFi, 'n TV met Netflix, 'n patio met buitesitplek en veilige parkeerplek geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wendie B
Saam met lewensmaat
5.0
Exceeded all expectations. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Madelein P
Saam met vriende
5.0
Wonderlike ervaring. Ek het so lekker gebly! Het selfs 'n tweede nag bespreek. Ek was so beïndruk met die gasvrou en die netheid.
Sep 2025
Annelien S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, dankie. Skoon, netjies en ruim.
Apr 2025
Danel D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker, salig. Bitter lekker gebly. Sien weer!
Apr 2025
Mariska G
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons het meer tyd gehad om die plekkie ten volle te geniet. Alles wat jy benodig. Baie mooi en rustig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Rees street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dragon Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rees street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e8de49a451f7059ad4ab42f7d2ecd2b9b1613e95e5665746bc58142c0cc7fe4b88fb359fde70dd520b4dea9d1c8c89a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 6 Rees street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3503324 18.1496997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang