Successfully reported

Dragonfly's Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Creswill Sanyo Dilano B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great stay, will do it again. The stay was awesome and I would like to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Eenheid het voldoen aan al ons vereistes, skoon, netjies, stil en privaat. Baie lekker gebly, rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

100% geniet en sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Als wat mens van die huis af nodig is, is beskikbaar. Vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very happy and would definitely go back. We really enjoyed our stay, peaceful and very neat and clean. We got some well-deserved rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful plek! Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simangele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great. We enjoyed our stay. The host was helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Terleur gesteld a.g. v. bogenoemde. Alhoewel die kamer skoon en netjies was, was daar benodighede in die kombuis kort, bv. geen sif om groente te dreineer nie, TV was net Netflix, geen handewas seep by die wasbak in die badkamer nie. Sal verkies dat vloeibare seep in die stort en wasbak gebruik word. Skottelgoed seep met water verdun, genoeg vir een keer se was. Braai area nie skoongemaak nie. WiFi sein baie swak en onbruikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik Fredrik R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Het baie lekker geslaap en warm. Ja, ons het, maar die WiFi het net Vrydag aand gewerk, maar nie die Saterdag nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Baie lekker gebly. Ons het lekker gebly. Privaat ingang. Dit is goed ingerig met alles wat nodig is. Baie netjies, ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Princess M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2019

I had a wonderful stay. The place is awesome, we really had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Baldwin Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a66d18b5e179c8f84fab284dde7b77dad095dd9de7f2a95c9e867a6aceaaf437ae82323385c8e55e4ad24f60933a5d9ff1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 95 Baldwin Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.735 27.87891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang