Dream Hills
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Botha Road, Bothas Hill, Hillcrest, 3660, KwaZulu-Natal
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede geskik vir 2 elk. Die eenhede is die Duke en die Boston. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie. Geriewe sluit in 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en van die braai-area gebruik maak.
Dream Hills is naby hooftoegangsroetes, die middestad, Kearsney College en die Vallei van 'n Duisend Heuwels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Botha Road, Bothas Hill, Hillcrest, 3660, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dream Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Botha Road, Bothas Hill, Hillcrest, 3660, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang