Dream Orchards-The Paddocks 326
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Clairwood street, The Paddocks Unit 326, Sandton, 2191, Gauteng
-
Vanaf
R999R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dream Orchards – The Paddocks 326 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Sandton, Johannesburg – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend tennisbane, 'n speelarea vir kinders en 'n braai-area. Gedurende die somermaande bied 'n verfrissende swembad 'n verjongende blaaskans van die hitte.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sharon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 146 Clairwood street, The Paddocks Unit 326, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Dream Orchards-The Paddocks 326 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Clairwood street, The Paddocks Unit 326, Sandton, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang