Dreamcatcher
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2025 tot 26 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Alma and Adelle Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dreamcatcher is geleë in die kusdorp Struisbaai, in die Wes-Kaap, aan die suidelikste punt van Afrika. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n slim-TV, 'n eetarea, 'n binnebraai en 'n kombuis toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Hierdie huis word nie deur beurtkrag beïnvloed nie, aangesien dit toegerus is met 'n omsetter. Parkeerplek vir een voertuig is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die buitebraaigeriewe geniet of kies om tyd op die strand deur te bring wat binne maklike bereik geleë is.
Die verblyf is op 'n gedeelde eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Alma and Adelle Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Alma and Adelle Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang