Successfully reported

Dreamcatcher Rosemary

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Raedawn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very lovely and peaceful. No hassles. Very neat and tidy place. I loved the quietness. Very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie aangenaam in ons geliefde Paternoster. Die verblyf was aangenaam. Daar is 'n paar klein dinge waaraan die bestuur aandag kan gee. Die inventarislis behoort volledig te wees. Met ons besoek was items kort. Plaas asb. die lys waar mens dit met die instap maklik kan sien - nie bo-op die yskas nie. Dis belangrik aangesien R1 breekskade deposito vooruit gevra word. Die elektriese propskakeling wat na die bedlampie en WiFi lei, is hoogs onveilig - herstel dit asb. Onder die afdruprakkie moet asb. 'n skinkbord geplaas word - die water tap af op die vloer. Verskaf 'n skuursponsie. Die skoorsteen van die buitebraai moet skoon gemaak word. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Ons dank aan haar. Sien bogenoemde nie as klagtes nie, maar aanbevelings om die toeris se verblyf te verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tish B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Baie lekker. Alles wat ons verwag het, sal beslis aan ander aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba168febc8dddcc7f0db63acb314f249c7e087eb94869ea52d9164dd8925a1381aae87e926383bdbfc747308bf5291366163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13 St Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang