Dreamcatcher Rosemary
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dreamcatcher Rosemary is 'n bekoorlike woonstel in die vissersdorpie Paternoster wat tussen die sandduine aan die Atlantiese kus geleë is. Die woonstel is slegs 200 m vanaf die strand.
Die enkelwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.
Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met sitplek. Daar is 'n verskeidenheid geriewe op die perseel soos 'n gemeenskaplike tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 St Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher Rosemary het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang