Successfully reported

Dreamcatcher Sage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Joshua O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Besonders Lekker. Vreeslik lekker gerus baie rustigheid in die dorp vriendlike mense en puik diens van die webtuiste af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Heerlik met die mooiste uitsig. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Verblyf geniet, goeie uitsig, sal aanbeveel. Bekostigbaar en goed geleë. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cylie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

The area was safe and quiet. Everything that we needed was there. Ons het omtrent lekker gebly, sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonthea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2025

Aangenaam met beperkinge. Die eenheid en uitsig is pragtig, maar: die hoeveelheid borde en eetgerei is heeltemal te min vir 'n lekker kuier. Die koffie bekers is oud en gechip op die rande. Ons moes kort-kort skottelgoed was, maar die warm kraan werk nie, so mens moet die ketel kook. Die buurt is raserig met honde wat tot laat in die nag blaf. Die meubels en dekor dateer uit die vorige eeu. Die eenheid ontbreek 'n omgee gevoel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Paul E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik, rustig, naby aan alles. Prentjie mooi uitsig! Ons tydjie by Dreamcatcher Sage was heerlik! Baie goed geleë en naby aan alles. Verder is dit goed toegerus met alles wat jy benodig. Die uitsig is beeldskoon en geen foto kan dit mooi genoeg uitbeeld nie. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Stil, rustig, mooi uitsig. Was fantasties gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50bff3cdfa1d73ff1e39e3431cbedd8974bbcf7758680f53cb79b6395e5dda1147dbd8f1a3e6a0992ecb3d6f591f4c7332a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 13 St. Augustine Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang