Successfully reported
+15

DreamCatcher Mint

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamcatcher Mint is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is, tussen die skilderagtige duine van die Atlantiese kus. Gaste kan die gerief daarvan geniet om net 5 minute se stap of 200 meter van die strand af te wees, wat maklike toegang tot see-avonture bied.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na 'n patio met buitemeubels en is die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste kan die gemeenskaplike tuin met 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en 'n boma vir buitelugbyeenkomste geniet. Boonop trek gaste voordeel uit parkeerplek van die straat af vir ekstra gerief tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Zoa B
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, mooi en lekker! Die verblyf by Dreamcatcher Mint was regtig lekker en mooi gewees!
Aug 2025
Amina H
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely go again. Short stay but it was amazing, will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jax S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was ongelooflik lekker en ek sien daarna uit om weer te gaan.
Nov 2024
Phelo M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxation, peace and tranquility. Enjoyed my stay while I was there; for me, it was more for relaxation and the accommodation just gav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Robertha A
Saam met lewensmaat
4.6
Was really great, quiet and very private. My stay was really awesome, just one problem: the toilet flush runs whole night, no brooms or...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink DreamCatcher Mint het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10275ca6a894e4ff1b334676bd474645245ace68d7a85f564e55c5c1e1eb5faffb1f4754da08490cae7bf84e260acf521bba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.810184086353 17.885032341104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang