Successfully reported
+15

Dreamcatcher Thyme

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamcatcher Thyme is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is, tussen die duine van die Atlantiese kus. Gaste kan die gerief geniet om net 5 minute se stap of 200 meter van die strand af te wees.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n eetarea. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike patio met sitplek buite, die perfekte plek om 'n glas wyn of 'n oggend koppie koffie te geniet. Dié eenheid kyk uit op die pragtige tuin en sprankelende swembad.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n boma vir buitelugbyeenkomste geniet. Boonop trek gaste voordeel uit parkeerplek van die straat af vir ekstra gerief tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab1d3ef4ba6abe4a62a29607c5c1e780e01429726354b1a519dd94af95fae422f2fae08df06b5b0f985539331fe212a9afd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang