Successfully reported

Dreamriver Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Neil F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Clean, cosy and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie G
1 nag
5.0
Jan 2025

Pragtige plekkie. Gerieflike plekkie, kan dit altyd aanbeveel. Lekker swembad om in af te koel. Jy kan in die natuur met diere stap. Baie netjies en skoon, ons het selfs aandete en oggendete bestel en dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Kom kuier gerus weer!

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en lekker en geslaap na lang pad. Ons het die jaar besluit om N12 en nie N1 te ry. Iets tussen Beaufort West en Johannesburg gesoek om te bly. Warrenton was in die middel. Die akkommodasie was skoon en netjies en maklik om te kry. Ons het T-Bone en chips vir aandete gehad en dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Very neat, friendly and accommodating. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn M
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Nice stay. Clean and blankets/bed was good. Friendly service. We enjoyed our stay. It was clean and the service was good and friendly. It was quiet with the sound of the Vaal River in the background.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

E S B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie vriendelike en behulpsame mense. Suria en haar personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en het geen moeite ontsien nie. Dit was vir ons uitstaande en het ons verblyf regtig baie aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Baie dankie, Eskal! Dit was vir ons ook heerlik om aangename soos julle te ontvang. Kom kuier gerus weer!

Nicoleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike rustige gastehuis. Ons het een van die houthuisies gehad en dit is pragtig ingerig en ideaal vir oornag. Kos is heerlik gewees en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Baie dankie vir jul mooi woorde. Kom kuier gerus weer! Suria & personeel Dreamriver

Corrie P
1 nag
5.0
Apr 2024

Goeie verblyf in die kleiner dorpies is nie maklik bekombaar nie. Dreamriver is. Lekker stil area en ruim kamer. Heerlike etes en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons ook lekker om netjiese, aangename mense te akkomodeer. Kom kuier gerus weer! Suria & Personeel

Charel (hester) V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie plaas atmosfeer. Ingelooflike plekkie waarin ons gebly het. Ruim. Netheid en gerief van die hoogste standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Hi, Charel Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons ook lekker om sulke aangename en netjiese mense te akkomodeer. Kom kuier gerus weer! Suria & Personeel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Long Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa84a5b6e9bb66a9bb6caa292e62d6e7119ea1b8ccaf146491c4e4a953fa6739a689c3bde1b2b63d6c554f00e7d8596522653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 38 Long Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.1010009 24.8547617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang