Successfully reported

Dreams

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Steven W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Die fasiliteite is skoon, netjies, gerieflik. Baie lekker gekuier. Die fasiliteite is skoon, netjies en baie gerieflik. Eenheid is goed toegerus om aan al ons behoeftes te voldoen. Die gasvrou is baie vriendelik en het met sorg na ons omgesien. Die omgewing is stil en mens kry 'n lekker nagrus in. Ek sal aanbeveel. Lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het lekker gebly. Die plek was heel gerieflik vir die nag wat ons daar oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Highly recommend this stayover. A beautiful, tidy and well-situated stay. Great value, helpful and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransisca B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie netjiese en veilige verblyf vir die lang rits vanaf Kaapstad tot Johannesburg. Vriendelike en behulpsame mense, en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

So aangenaam gekuier! Ons sal volgende keer beslis langer bly. Van al die plekke op ons 6-dag toer was Dreams die heel, heel beste! Baie moeite is gedoen om die plekkie gerieflik en huislik te maak. Pragtig, netjies. Wat meer kan mens vra? Boonop troeteldiervriendelik. Nie ver van winkels nie. 'n Dorp wat ons graag sal wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius Martin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Vir seker ja! Die warm kombers was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantasties. Absoluut 'n juweel van 'n plek, skoon, netjies en rustig. Kan beslis Dreams aan beveel na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, goed toegerus, netjies. Dit is 'n veilige en netjiese woonstelletjie. Die elektriese komberse vir die Karoo koue het ons baie waardeer, sowel as die omheinde erfie vir ons hondjie om te speel. Inklok en uitklok was blitsvinnig. Dankie aan Diana vir die puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable. Really loved the stay. Although we were just passing through, the house was perfect. It had everything we needed and that bed. Boy, was it probably the most comfortable bed ever! The host was friendly and responsive. Would definitely recommend staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 830
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNGU1YjQxLWQ0NGMtNDg5OS05MjFjLTk5NjJiZWRkNDBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 3 mense 251 5 1 5 70 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.35199 22.59899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang