Successfully reported
+26

Dreams

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R830 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Dreams is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 3 mense in die Karoodorp, Beaufort-Wes.

Die oopplan-eenheid het lugversorging vir gerief en is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Op versoek kan 'n enkelbed vir 'n vierde persoon bygevoeg word. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook die nodige eetgerei en breekware. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ook ontspan en TV met DStv kyk. Veilige, onderdakparkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Beaufort-Wes bied verskeie restaurante en besienswaardighede en doendinge soos museums, die Karoo Sundowner Donkiekartoer, bergfietsryroetes, asook 4x4-roetes, en meer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Steven W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Die fasiliteite is skoon, netjies, gerieflik. Baie lekker gekuier. Die fasiliteite is skoon, netjies en baie gerieflik. Eenheid i...
Sien meer
Okt 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Die plek was heel gerieflik vir die nag wat ons daar oorgebly het.
Sep 2025
Desmond B
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend this stayover. A beautiful, tidy and well-situated stay. Great value, helpful and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Andre D
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Mense is baie behulpsaam en vriendelik.
Sep 2025
Fransisca B
5.0
Baie netjiese en veilige verblyf vir die lang rits vanaf Kaapstad tot Johannesburg. Vriendelike en behulpsame mense, en sal weer gaan.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 70 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 830
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNGU1YjQxLWQ0NGMtNDg5OS05MjFjLTk5NjJiZWRkNDBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 3 mense 251 5 1 5 70 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.35199 22.59899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang