Successfully reported

Driftsands 36

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Yolande D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het. Lekker gerus en vir die see gekyk. Baie lekker gerus en vir die see gekyk. Bly plek het alles wat mens nodig het, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Thembelihle N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

It was a wonderful stay. The pictures don't do justice to this place, it is very beautiful. It's very clean, there's everything that you need, there's beach access, shops are close and entertainment. I would book this place again. The only thing I wish they could add is WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Thank you for the positive feedback. We hope we see you soon again. We will be looking at WiFi in the future!

Nico B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die uitsig was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te huisves!

Louwrens D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Was lekker, plek het in wat nodig is. Ek stel voor, stapelbeddens word vervang met 'n afslaank bank, waar 2 kan slaap. Dus hoog en kinders kan afval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Great vacation! Het baie lekker gebly. Sal weer van die spesifieke woonstel gebruik maak. Strand lekker naby die woonstel, net jammer dat daar nie 'n swembad is nie. Braai area bietjie ver van die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word waardeer. Sien julle weer!

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Tevrede. Voorstel, die DStv wat daar is, het nie bv. 144/201/211 kanale op waar die rugby/krieket op is nie, eerder 'n smart TV met WiFi, dan kan enige program stream.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezel
Driftsands 36
Dankie vir julle terugvoer. Op die webblad word daar vertoon dat DSTV Family pakket beskikbaar is. Om die akkommodasie se prys so bekostigbaar te hou, is WiFi en 'n volle DSTV pakket net nie haalbaar nie. Hoop om julle weer te huisves.

Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Baie lekker en rustig gewees, lekker rustig. Het die plekkie baie geniet, geen klagtes nie en sal weer daarvan in die toekoms gebruik maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir die terugvoer. Sien julle weer in die toekoms!

Robert H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Quick easy stay. Good stay. It is like a small home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Brilliant, real value for money. Loved it thank you. Quiet and safe stay with all required conveniences. Can possibly use a bigger TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Thank you for the review. It was a pleasure to host you.

Suzanne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic. Familiar with Driftsands flats. Great to see they are still excellently maintained and trying to lessen their carbon footprint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHw9ghFLgiUuxe3bTEj3i6DJJ4Ob5Ti8R9N9XaHBvpCGS3I8P1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071258 30.874614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang