Driftsands 36
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands 36 is 'n selfsorgwoonstel aan die kus in 'n veilige kompleks in Doonside. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand met haainette en lewensredders.
Die woonstel is op die derde verdieping en bied 'n see-uitsig. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Die sitkamer het 'n TV. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkering vir 1 voertuig op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit in swem, branderplankry, visvang, perdry, gholf en skubaduik. Die Galleria Winkelsentrum, met sy bioskope, ysskaatsbaan en verskeie restaurante, is slegs 6 km van die woonstel af. Bring asseblief u eie badhanddoeke, swemhanddoeke en persoonlike toiletware.
Let asseblief daarop: kwessies soos beurtkrag en "geen water" is buite die eienaar se beheer. Dit is sake wat deur die munisipaliteit bestuur word. Daar is JoJo-tenks op die perseel vir noodwatervoorsiening.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftsands 36 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang