Driftsands 74
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Beach Road, 74 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands 74 is 'n volledig gemeubileerde eenheid in 'n kompleks in KwaZulu-Natal. Die eenheid bied 'n pragtige see-uitsig en is stapafstand van Baggies-strand af. Dit is ook naby Go Bananaz Waterpark.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir vier gaste en bestaan uit twee slaapkamers en een badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n wasmasjien, stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die kombuis is toegerus met 'n oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gaste kan maaltye by die kombuistafel geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid bied braaigeriewe, en gaste het ook toegang tot veilige parkering op die perseel. Daar is een onderdakparkeerplek beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Beach Road, 74 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftsands 74 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Beach Road, 74 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang