Successfully reported
+14

Driftsands Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Beach Road, 46 Driftsands, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Driftsands Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks aan die strandfront in Doonside, Amanzimtoti geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 persone en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en elektriese oond onder die toonbank met 'n 4-plaat kookplaat. Die sitkamer bied panoramiese see-uitsigte en is ingerig met 'n enkelslaapbank en 'n TV vir mediavermaak.

Veilige onderdakparkeerplek is binne die kompleks beskikbaar. Hierdie woonstel is op die vierde verdieping aan die einde geleë en bied uitgestrekte see-uitsigte. Die kompleks het ook 'n hysbak vir gerief.

Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die gemeenskaplike tuine, wat ook 'n braai-area insluit. Die kompleks is gerieflik geleë naby verskeie restaurante, winkels en ander geriewe en besienswaardighede in die area, insluitend 'n wassery reg langsaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Beach Road, 46 Driftsands, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftsands Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Beach Road, 46 Driftsands, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f609a0d257e656768be12276b63b43303cbe11add9038c044328b7aa8193056145fcbb2e31054d0726c1d99e5f8e6166409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 5 Beach Road 46 Driftsands 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.071328388814 30.874739296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang