Successfully reported

Driftwater

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ian M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker, sal beslis weer gaan. Hartlike, vriendelike ontvangs, baie netjies en huislik, asemrowende, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virgil S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Driftwater is perfek met 'n pragtige uitkyk! Dit was 'n lieflike en rustige tydjie saam met die gesin. Ons was hartelik verwelkom en die plekke is baie goed toegerus met alle geriewe. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma G
1 nag
5.0
Feb 2025

A peaceful stay with a most amazing view. The location is truly amazing, with a magnificent view. The hosts go out of their way to assist, very friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graeme
Driftwater
Thank you so much for your review. It was a pleasure having and assisting you. Thank you for your support. Take care and safe travels. Kind regards, Shirley and Graeme.

Zandra D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustig en stil. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Die uitsig is ook net soos die foto's gewys het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graeme
Driftwater
Thank you for your review and support. Take care.

Mariette W
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

'n Pragtige plek om rustig die natuur te kan bewonder saam met 'n troeteldier. Fantastiese wegbreek met die mooiste natuurskoon van die rivier letterlik reg voor die voordeur! In die oggende vlieg honderde seevoëls na die riviermonding en see toe en in die middag terug. Baie rustige gevoel en mens voel naby aan die natuur. Ek is baie vriendelik ontvang met belangstelling en 'n spesiale viering van my verjaarsdag. Dit was heerlik om my hondjie ook saam te kon hê. Die woonstel is keurig ingerig met als wat mens kan nodig kry met goeie kookgeriewe. Die area bied baie om te sien teen bekostigbare pryse by die restaurante. Baie dankie vir 'n wonderlike ruskans.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graeme
Driftwater
Thank you so much for your support and wonderful review. Kind regards Shirley Harms

Francois N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Stresloos, natuurskoon en gesinsbou. Very peaceful, lovely place. The view is awesome and the people are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graeme
Driftwater
Thank you so much for your review. It was a pleasure having you. Take care. Hope to see you again.

Marli B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Salig. Dit was heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Graeme Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rivier Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7e0c2e5eba98da4c796ebfe176913923bc1d5cd14fb19956b00164f9d0bb0ae760867194b397ce1d3352c7c3478e2d3116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Rivier Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.776974034939 18.152142426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang