Driftwood Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Reitz Road, Cape St Francis, 6312, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Driftwood Cabin is 'n knus selfsorg-houtkajuit met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Kaap St. Francis. Dit is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Die oopplan-kajuit bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buitestort, 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die strand is ongeveer 230 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. St. Francisbaai is ongeveer 6.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mike Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 18 President Reitz Road, Cape St Francis, 6312, Wes-Kaap
- Gaste dink Driftwood Cabin het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Reitz Road, Cape St Francis, 6312, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang