Driftwood Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Waterkant Road, The Island, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftwood Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op die gasheer se eiendom, met 'n privaat ingang langs die rivieroewer van Groot Brakrivier in die rustige voorstad The Island. Die kothuis bied 'n ontspannende en gemaklike toevlugsoord, ideaal vir paartjies of klein gesinne wat 'n rustige wegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 'n opklapbare slaapbank het wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan die buitebraai-area geniet en op die patio eet.
Driftwood Cottage is gerieflik naby die strand geleë, met maklike toegang tot Groot Brakrivier se plaaslike winkels en gewilde restaurante, wat dit die perfekte Tuinroete-wegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Waterkant Road, The Island, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Waterkant Road, The Island, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang