Driftwood Cove 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Big Fisherman Road, Melville, Portshepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftwood Cove 15 is 'n selfsorgwoonstel aan die strand in 'n veilige kompleks in Mellville, Portshepstone.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 bekoorlike slaapkamers met waaiers en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met sitplek buite wat oor die see, swembad en tuinarea uitkyk. Dit is die perfekte plek om 'n glas wyn te geniet terwyl jy die branders in die verte hoor breek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook 'n groot, goedversorgde tuin en buitestort.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Big Fisherman Road, Melville, Portshepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftwood Cove 15 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Big Fisherman Road, Melville, Portshepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang