Successfully reported
+75

Droëdap Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539 Droëdap Road, Droëdap Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Droëdap Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis wat 18 km buite Springbok geleë is. Die rustige omgewing bied die perfekte plek om te ontspan en weer met die natuur te skakel.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit sluit ook 'n etenstafel met stoele in. Daar is ook 'n binnebraai en 'n leefarea met 'n enkelbed vir 'n kind.

Die huis word deur die natuur omring en is ideaal vir 'n koppie koffie vroegoggend terwyl 'n mens die sonsopkoms bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hiér sal gaste die Namakwalandse natuurskoon en die seisoenale veldblomme kan aanskou in blomme seisoen. Buitelugmasserings en piekniekmandjies kan vooraf gereël word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adri P
Saam met vriende
5.0
Pragtig. Wat 'n lieflike plek. Baie lekker gekuier en gerus.
Aug 2025
Angelo S
5.0
Rustig, skoonheid, sielsrus en gesellig. Droëdap Guest Farm is perfek geleë. Die skoonheid en rustigheid rondom is merkwaardig. Die verblyf was regtig...
Sien meer
Aug 2025
Susan F
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly. Pragtig, skoon, netjies, mooiste omgewing. Alles wat nodig is, is daar. Sal enige tyd weer hier bly. Kan definitief aanbeveel.
Aug 2025
Gert V
Gesin met tieners
5.0
Sielsrus, perfek. Perfek basies - presies wat mens verwag as jy so plek bespreek. Omgewing is prentjie mooi. Pad was in 'n goeie toestand.
Des 2024
Isaac P
Gesin met klein kinders
5.0
Ultimate getaway from town life. Absolutely the best spot to get out of town and enjoy the Namakwaland landscape. The house is perfectl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R539 Droëdap Road, Droëdap Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Droëdap Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539 Droëdap Road, Droëdap Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa635e0fbda14850bba57154959a4e869946ecc6555e6b7c2bf0bad2c1fbed8ca35f9b0bed540bdb5a51115d3574aaeb66e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 R539 Droëdap Road Droëdap Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -29.820637010551 17.947986568232
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang