Successfully reported
+18

Droom Huysie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Droom Huysie is 'n oulike, ouwêreldse kothuis wat in die 1920's gebou is, met moderne geriewe. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin van tot 5 gaste wat 'n rustige toevlugsoord in Parys soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer bevat 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi-toegang word voorsien.

Daar is ruim parkeerplek met genoeg plek vir meer as een voertuig, sowel as 'n karavaan of perdekaravaan. Die kothuis is ongeveer 1 km van Afridome en ongeveer 2 km van die nuwe Rivershed Mall af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Droom Huysie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd0cbfa9d1d49ece831c69b0f3d7c01afa67930809c7a343337adbd0e4fc19edafcd784a2e48b0c6d57f3d18990d0bc89cb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 42B Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.918081009778 27.455611366709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang