Droomhuis in Diaz
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 67 E Rooibekkie Avenue, Diaz Strand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Droomhuis in Diaz is in Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea lei na 'n stoep met mooi uitsigte op die berg en oor die see.
Daar is lieflike braaigeriewe en parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Charmari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 67 E Rooibekkie Avenue, Diaz Strand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 67 E Rooibekkie Avenue, Diaz Strand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang