Successfully reported
+27

Drumrock 5

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Drumrock 5 bied 'n uitsig oor die pragtige Maluti-berge en is naby kroeë, restaurante en die dorp se sakesentrum van Clarens.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed vir kinders, en beskik oor 'n en suite-badkamer, die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en stoele en hierdie area strek verder na die sitarea wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV wat geïnstalleer is met Netflix en YouTube. Gratis Wi-Fi is ook beskikbaar.

Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir twee voertuie. Die Titanic-staproete se beginpunt is stapafstand van hierdie verblyf af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Terence H
Saam met vriende
5.0
Rustig, netjies, skoon en mooi aansigte van die berge om jou. Stilte was lekker. Die eenheid was baie ruim en skoon. Alles wat ou nodig het, was daar;...
Sien meer
Okt 2025
Johan V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf. Baie ruim met alles wat nodig is en nog meer. Uitstekende verblyf.
Sep 2025
Delareyz S
5.0
Ideale wegbreek. Ideale wegbreek. Baie lekker gebly en gebraai met die berge in agtergrond. Die plekkie is ruim en het als wat mens nodig het. Ek sal ...
Sien meer
Aug 2025
Philip B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daarheen gaan. Baie mooi uitsig en mense was vriendelik. Huis was gerieflik. Daar was genoeg warm komberse vir die koue wintersnag. Sal dit a...
Sien meer
Jul 2025
Marla S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed vir die siel. Heerlik stil en rustig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Drumrock 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2514faeb14f345adb7354da1ed7536bbc138f23cc8146af556620c259005db552b52a5ab4a88e117ceffcab60e95b67da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Steil Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -28.502637077519 28.419433485181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang