Successfully reported

Drumsheugh Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Asemrowend. Pragtige plek. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Regte Kalahari saligheid. Netjiese plek, met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Pragtige plekkie in die Kalahari. Wens ons kon langer bly! Ons het 2 aande by Drumsheugh Cottage geslaap en heerlik gekuier. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n ideale 'stopover' na of van die Kgalagadi Park. Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Vrede. Baie lekker gebly en geslaap en die natuur en rustigheid geniet. Die binne herd is effens van 'n probleem en laat die plek binne soos 'n stroois ruik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eckart K
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

N goeie stop vir Kgalagadi. Baie rustig in afgeleë plek met pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Bietjie van teleurstelling, maar het op pu einde lekker gebly. Is 'n lekker huisie, maar is so 150 meter van die stoor wat jy nie op hulle foto's sien nie. Die eerste aand was die mense besig om karkaste met die chain block op te hys om af te slag. Dus nie so rustig soos wat ons gehoop het nie. Tweede aand was meer wat ons voor gehoop het. Ek het vooraf gevra of ek op die plaas kan rondry en hulle het bevestig ek kan vrylik op die plaas rondbeweeg. Toe ons daar aankom, is ek meegedeel dat daar gejag word en ek slegs in die kamp om die cottage mag beweeg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourette C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Dit was heerlik buite om die vuurtjie, maar binneruimte te beknop vir vier mense. Die beddeksels en linne is uitstekend, maar dit is waar dit eindig. Die res is nie op standaard nie, eetgerei is baie swak. Badkamer is swak.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Great place to transit. Great stay! The gas ran out and there were no soap in the dispensers. Also, maybe mention that although the cottage is on a farm, you do not have access to the farm but only the entrance area. It's a bit deceiving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Perfekte oorslaap oppad Kgalagadi toe. Ons het lekker gebly, dankie. Die R31-pad tussen Van Zylsrus en Askham is net baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2024

Lekker. Ons het lekker gebly, maar ek dink die fotos is misleidend. Baie nice huis, maar vir die ongelooflike slegte pad en die feit dat jy maar eintlik in 'n plaaswerf bly, dink ek nie dis die moeite werd as ek ons ander plekke se ligging en prys vergelyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fca47f4a76b27f6cb248df861bb4ff29b1b07fe94151863550bf37bb79f5b99ce171f1d858d5a63fd811ffb15e7d56db05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 R31 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.07375 21.279278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang