Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drumsheugh Farm, R31 between Askham and Van Zylsrus, 60 km from Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R11 500 per nag (plek vir 26)
Beskrywing
The Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm is in die hartjie van die Groen Kalahari geleë. Ontspan terwyl jy die natuurlike omgewing van die Kalahari geniet in 'n afgeleë en privaat area op 'n werkende plaas 60 km oos van Askham, op die R31 na Van Zylsrus, wat 'n grondpad is.
The Farmstead kan tot 26 gaste in 9 slaapkamers akkommodeer. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 4 addisionele woonstelle. Twee van die woonstelle het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie, terwyl die ander 2 woonstelle elk 1 slaapkamer en 1 badkamer het. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bykomende gaste kan op een van 4 dubbelslaapbanke in die leefarea geakkommodeer word.
Die groot, sentrale kombuis is met yskaste, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en selfs 'n broodmasjien toegerus. Die leefarea met lugversorging het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n houtstoof, sitplek, 'n platskerm-TV en 'n pooltafel. Daar is 'n groot onderdakbuitebraai-area met sitplek en 'n tweede houtstoof. Die pragtige voorste swembaddek bied buite-eetmeubels, 'n plonspoel en sonstoele, en bied 'n uitsig oor 'n watergat. 'n Voertuig met 4x4-ryvermoë word benodig om The Farmstead te bereik.
Stap deur die veld, klim die rooi duine uit, of geniet dit om 'n reeks wildsbokke rondom die huis te sien. Begeleide ritte deur die res van die plaas is moontlik met vooraf reëlings.
Die plaas se doel is meestal vir teelprogramme van Bonsmara-beeste, swartwitpense, rooibokke en swart rooibokke, maar natuurlik-voorkomende wild soos springbokke, gemsbokke, steenbokke, duikers, aardvarke, ystervarke, skilpaaie en 'n verskeidenheid voëls loop vrylik rond. Drumsheugh bied reisigers na die Kalahari 'n unieke geleentheid om die plaaslewe in 'n heeltemal privaat omgewing te ervaar. Met Kgalagadi Park 135 km ver, is dit 'n ideale oornagplek op pad na of van die park af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jean-Mari Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Drumsheugh Farm, R31 between Askham and Van Zylsrus, 60 km from Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drumsheugh Farm, R31 between Askham and Van Zylsrus, 60 km from Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang