Ducky's BnB
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Diepkloof, R33, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ducky's BnB is in Groblersdal, Limpopo, geleë en bied gehalte-verblyf – ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dis die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die gastehuis bied twee pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n sitkamer en 'n yskassie.
Buite bied die eiendom 'n pragtige tuin met uitsig oor die heuwels, asook 'n boma-area wat ekstra buitesitplek bied.
Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm Diepkloof, R33, Groblersdal, 0470, Limpopo
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Diepkloof, R33, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang