Duiker 11
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Duiker Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Duiker 11 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Struisbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne see-toevlugsoord.
Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste en tweede slaapkamers beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer gebruik maak van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n goed versorgde tuin geniet wat genoeg ruimte bied vir buitemuurse doendinge en 'n see-uitsig oor die baai in die verte. Gaste kry genoeg parkeerplek op die perseel en is stapafstand van die strand en plaaslike winkels af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Duiker Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Duiker Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang