Successfully reported

Duiker's Self-catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Clarise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfekte oornag plek vir die vakansie. Veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel S H (christie) B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Waardeer vir geld en opregte vriendelikheid. Dit was regtig baie lekker en ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gasvry en waarde vir geld. Goeie kwaliteit meubels en toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Esmarie is dierbaar lekker gesels. Was 'n heerlike ervaring om te oornag in Askham, baie bly ons het Duiker gekies. Bekostigbare plekkie is pragtig binne, alles en nog wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goed gerus na lang pad. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik en rustig. Ons het heerlik gekuier in die moderne ruim, gerieflike plek met alles wat jy nodig het. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik. Daar was tot hout, rooster en vuurhoutjies voorsien vir 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmarie
Duiker's Self-catering
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete Essie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8fd7b0ec4ebd67a505c10b1e5265feace9c7573e3f945e19a7cca41d59fd5ed7036e910bd973442ea4d9e96ff63ba66f425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 De Jager Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.981608674836 20.781033037898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang