Duiker's Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duiker's Self-catering is in Askham in die Noord-Kaap geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan reisigers op pad na Kgalagadi-park in Namibië of diegene wat die pragtige Kalahari-streek wil verken.
Gaste kan tussen 2 selfsorg-eenhede kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Albei eenhede het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisies is elk met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, koffiemasjien en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n buitebraai en 'n boma wat elk met die noodsaaklike braaitoerusting toegerus is.
Veilige parkeerplek en kragverbindings vir karavane en sleepwaens is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Duiker's Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang