Duikertjie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Duiker Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Duikertjie is 'n bekoorlike oopplan-selfsorgeenheid in 'n stil voorstad van Groblersdal, ideaal vir tot 4 gaste.
Die eenheid beskik oor 'n gekombineerde slaapkamer en leefarea, gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea sluit 'n rusbank, 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi in. Die eiendom is toegerus met sonkrag en watertenks, wat gemak verseker tydens beurtkrag of wateronderbrekings.
Gaste kan braaigeriewe en 'n patio-stel geniet vir ontspanning buite. Veilige parkering is direk voor die eenheid beskikbaar agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ruperd Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Duiker Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Duikertjie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Duiker Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang