Successfully reported

Duinerosie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Idiaal geleë, genoeg spasie vir kinders om te speel, gerieflik en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig kon kry. Dit is veilig en die kinders het genoeg spasie om lekker te speel. Calima, ons vriendelike gasvrou, het ons dadelik tuis laat voel. Ek dink, duinerosie moet ons vakansiehuis by die see word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Short stay, peaceful and lovely. Very neat, relaxing and peaceful. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Dankie Thalita. Kom gerus weer.

Madelein H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik ontspannend. Ja, dit was netjies, skoon, veilig en selfs ons honde kon rustig rondbeweeg omdat die area omhein is en 'n stewige hek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Peaceful and calm. We thoroughly enjoyed Duinerosie. Very neat and clean, comfortable space and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vriendelike, rustige en veilige omgewing. Goed toegerus. Heerlik privaat. Baie lekker en sentraal. Toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

! Regtig baie goed ingerus, netjies en net lekker. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige plekkie. Die plek is goed toegerus en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie rustige en netjiese plek. Gasvrou was baie vriendelik en het ons tuis laat. Dit was 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyeshia-brooke D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Peaceful, clean, and relaxing stay. Our stay at Duinerosie was really enjoyable. The place was clean, cozy, and had everything we needed for a comfortable visit. The location was peaceful and perfect for a relaxing getaway. We had a great time with friends and felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calima
Duinerosie
Thanks Cyeshia, I appreciate that. Come again.

Rouxle V
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Ons het heerlik gebly en lekker familietyd saam gehad. Ek en my twee kinders (18 en 23) en natuurlik ons huiskatjie, het Duinerosie baie gemaklik gevind om in te bly. Was vriendelik en behulpsaam. Ons was in die winter daar, maar kon steeds langs die see gaan stap. Dit was heerlik stil en kalm. (Ek weet nie hoe dit in die somer seisoen lyk nie). Duinerosie was ideaal geleë en ons het uitgery na onder andere Rocher Pan natuurreservaat, Port Owen Marina, Shelly Point lighuis en Fossil Park.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gekuier. Kom gou weer. Groetnis, Calima

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Calima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Galjoen Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80bca7e011657ae26f1b6da283f30a430ecda78f6eac8ca14c10ab77d67370dc8a35439fcb5134a0594ea4342c0edfe040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 1 Galjoen Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690789 18.237399
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang