Successfully reported
+15

Duinerosie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Galjoen Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Duinerosie is 'n losstaande selfsorgkothuis wat net 200 m vanaf die ongerepte, wit strand in Dwarskersbos geleë is. Dit is heerlik om lang ente op die strand te gaan stap of met laagwater te gaan fietsry.

Duinerosie is volledig toegerus en het sy eie privaat ingang. Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea beskikbaar en linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei en breekware, 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die ruim area het 'n TV met DStv. Daar is 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n groot binnehof vir kinders om te speel en is troeteldiervriendelik vir 2 klein honde wat goed gedra. Ander geriewe sluit 'n wonderlike lapa op die strand in waar jy heerlike maaltye of skemerkelkies kan geniet om die pragtige sonsondergange van die Weskus te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marina E
Gesin met klein kinders
5.0
Idiaal geleë, genoeg spasie vir kinders om te speel, gerieflik en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig kon kry. Dit is...
Sien meer
Aug 2025
Talitha V
Gesin met klein kinders
5.0
Short stay, peaceful and lovely. Very neat, relaxing and peaceful. Will definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Madelein H
Gesin met tieners
5.0
Heerlik ontspannend. Ja, dit was netjies, skoon, veilig en selfs ons honde kon rustig rondbeweeg omdat die area omhein is en 'n stewige hek het.
Jun 2025
Charmaine S
Saam met vriende
5.0
Peaceful and calm. We thoroughly enjoyed Duinerosie. Very neat and clean, comfortable space and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Gert F
5.0
Vriendelike, rustige en veilige omgewing. Goed toegerus. Heerlik privaat. Baie lekker en sentraal. Toegerus met alles wat nodig is.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Calima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Galjoen Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinerosie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Galjoen Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80bca7e011657ae26f1b6da283f30a430ecda78f6eac8ca14c10ab77d67370dc8a35439fcb5134a0594ea4342c0edfe040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 1 Galjoen Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690789 18.237399
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang