Successfully reported
+33

Duintjie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Lapgoed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Duintjie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Dwarskersbos. Dit is net 'n entjie vanaf die strand, wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus maak.

Dié huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en 'n stort, en die ander net met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n antieke houtstofie. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek met 'n uitsig oor die tuin. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Lapgoed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duintjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Lapgoed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8f5a0cf2e0d30880344d075613257c2068519abe4d653477f1df64b5dcb94ddba9fc8b789621ba2a848e029fb1da4865092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Lapgoed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.686425441154 18.241555403522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang