Successfully reported

Duiwekloof Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Sarette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

5 sterre vir uniekheid. Van die ingang waar 2 groot kameelperd standbeelde gaste verwelkom, die klippad en talle mooi klipbeddens wat sowat 1 km tussend die kranse deur kronkel tot by die hoogtepunt en groot bederf van die wittebrood suite. Dit is 'n pragtige chalet in 'n krans ingebou sodat die ruwe klipkrans die mure en dak vorm, ongelooflik mooi en pragtig gemeubileer, heerlike koningingrootte bed met baie snoesige beddegoed vir die koue aand wat dit was. Kombuis toegerus met alles wat mens mag nodig kry, die mooiste badkamer. Nog verder 'n lieflike stoep wat uitkyk oor die berge waar 'n trop springbokke rustig wei. Ons het ongelukkig laat arriveer en weer vroeg vertrek, want hier sal mens regtig kan rus. Hoop ons gaan weer eendag daarlangs sodat ons bietjie langer kan vertoef en die plaas verder verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Can recommend to anybody. We had a great stay. Enjoyed the lapa at the campsite. Overall a beautiful and neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johenco Gardens Pty Ltd A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie oulike plek. Heerlike rockpool in 40 grade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Gerieflik en privaat. Cosy, maar met al die benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerdus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

2 nagte oorgeslaap om gebied wes van Baviaans te verken. Ons het heerlik gebly. Dit was Julie, so dit was sommer baie koud snags, maar lekker sonnig bedags. Die natuurskoon is asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Baie mooi omgewing en vriendelike personeel. Lekker gebly, baie mooi staproetes!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

‘n baie unieke en lekker ervaring. Ons het by Duiwekloof gekamp saam met familie en het 'n fantastiese tyd daar gehad. Duiwekloof was 'n perfekte basis vanwaar ons Baviaanskloof kon verken. Dit was wel bietjie te ver om tot in Patensie te ry, maar ons kon steeds rustig tot in die bewaararea en terug ry. Duiwekloof se staproetes is ook fantasties en die orrelgrot roete was ons gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goed. Beste verblyf. Die warmste stort ooit. Ons gaan definitief weer. Toko is baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veilig, netjies, heerlik gebly. Pragtige natuurskoon. Perfekte ligging om die Baviaanskloof te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome, will visit again. Was a great experience. Very neat and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 477
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 477
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang