Successfully reported
+43

Duiwekloof Lodge

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R477 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Duiwekloof Lodge bied akkommodasie in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit in die Baviaanskloof Natuurreservaat. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, ver verwyder van die stad se rumoer.

Ons bied verblyf in 6 eenhede en 4 kampterreine. Die eenhede is elkeen smaakvol en uniek versier het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elkeen van die kamers het ook 'n stapelbed wat ideaal is vir ouers wat saam met hul kinders reis. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, 'n yskassie en die nodige breekware.

Vir diegene wat nie hul eie etes wil voorberei nie, kan etes en 'n keuse van drankies gereël word teen 'n ekstra koste. Die lodge het 'n gemeenskaplike onthaalarea met 2 groot braai-areas, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en ablusieblokke. Ons maak gebruik van gas en sonkrag.

Die lodge is die ideale basis vanwaar mens die volop voëllewe en wild in die reservaat kan gaan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarette V
Saam met lewensmaat
5.0
5 sterre vir uniekheid. Van die ingang waar 2 groot kameelperd standbeelde gaste verwelkom, die klippad en talle mooi klipbeddens wat sowat 1 km tusse...
Sien meer
Jul 2025
Melinda S
Saam met vriende
5.0
Can recommend to anybody. We had a great stay. Enjoyed the lapa at the campsite. Overall a beautiful and neat place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Johenco Gardens Pty Ltd A
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie oulike plek. Heerlike rockpool in 40 grade.
Jan 2025
Juanita V
5.0
‘n baie unieke en lekker ervaring. Ons het by Duiwekloof gekamp saam met familie en het 'n fantastiese tyd daar gehad. Duiwekloof was 'n perfekte basi...
Sien meer
Aug 2024
Ilse B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Beste verblyf. Die warmste stort ooit. Ons gaan definitief weer. Toko is baie goed gewees.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Duiwekloof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 477
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 477
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang