Successfully reported

Rest Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Mia U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Onspanne en gerieflik. Rest Guesthouse is pragtige verblyf en baie sentraal in Dullstroom. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daarbly. Die dekor was pragtig en die beddens het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie awesome. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie goed! Dit was 'n fantastiese naweek by The Rest! Dis 'n baie mooi plek! Sal 110% kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie mooi en modern. Sal weer daar gaan bly. Heerlik gebly. Lekker uitgerus. Die plekkie is regtig mooi. Baie aandag aan detail gegee. Wat ons wel so nou en dan gepla het, was die gaste in die eenheid langs ons sin. Dalk net oorweeg om die 2 eenhede meer privaat en klankdig te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Chane
Rest Guesthouse
Hallo, baie dankie vir jou terugvoer, dit help altyd om te hoor hoe ons gaste dit ondervind. Ek is jammer vir die pla van ander gaste, ons het dit nog nie voorheen gekry nie. Ons het ook reeds die mure klankdig gemaak, dis 'n dubbelmuur met materiaal in die middel. Ek dink dat daar ongelukkig net sommige gaste is wat dalk harder kan wees as ander. Jammer dat dit gepla het. Maar dankbaar dat julle wel die tyd kon geniet. Ek sal steeds kyk watse ander plan ek kan maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 293 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33744e32937d3cbec223849c087ab7d09c5d2e5ac410d4ef2c221a189db5d9478c3cfdd93f7153d234648a2f70c03f21a646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 293 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.414025954732 30.106156817087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang