Successfully reported

Dullstroom on the Dam

Kampeer/karavaan

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.3
Charlise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasmagories! Ons verblyf was fantasties! Perfekte plek vir 'n naweek wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en gerieflik naby die dam. WiFi sein is net baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherril M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderful. We really had a good time. Peaceful cottage has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus vir jou siel. Baie mooi en rustige atmosfeer. Sal definitief weer besoek. Huis perfek uitgesit vir 4 en het alles wat mens nodig het. Hoofslaperkamer matras kort 'n vervang, maar bo en behalwe vir dit was alles puik en sal ons vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wena C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustig. Geen geraas. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Pleasant and relaxed venue. Nice venue, would have just liked more utensils for the braai. Loved the shower and enough warm water for all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone' S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Relaxing and peaceful. Will always be a go-to destination. Comfortable stay; there are, however, a few things in the cottages that need repairs and upgrading. The heater in the cottage was not working, and almost all of the windows had broken latches, which let a lot of air in. With the temperatures dropping very low in Dullstroom, I would advise a few more carpets for the cold floors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Linda M
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Tevrede maar geen diens. Was ok, nie geweet van WiFi nie, pad nie baie mooi nie, maar verder geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susandra A
1 nag Gesin met tieners
3.6
Aug 2025

Gemaklike oornag plek vir 'n beperkte begroting. Waarde vir geld vir 'n baie beperkte begroting. Daar was nie genoeg borde vir 4 mense nie. Laai in kombuis gebroke.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2025

Lekker gemaklik. Ons het heerlik gebly, daar is 'n stort en bad vir die kinders. Ek het net my g@t af geskik toe daar 'n trein om 01:00 verby ons woonstel gery het. Skaars ding in SA om 'n trein te sien wat nog werk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 36 of the Farm 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe8411afaa7818bb276e089ad3784a79dc45af929eb76e3ff5bfaf5cc7493f057c10d97a46dee71a1841ab3f526511b7a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 52 5 1 4 Portion 36 of the Farm 124 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.405455462449 30.106972995037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang