Dune Dance
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Nel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dune Dance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Dune Dance is in die ongerepte en rustige omgewing van die veilige Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in die dorpie Stillbaai geleë, net 200 m vanaf die Skulpiesbaaistrand.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser, en die leefarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met gratis WiFi, en gaste het toegang tot gasbraaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis. Die minimum verblyf is 3 nagte.
Die area is ideaal vir natuurliefhebbers en bied vrugbare voëllewe, voetslaan. kajak en fietsry. Die Stilbaai Gholfklub is 4,4 km weg vir die gholfspelers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Nel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Dune Dance het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Nel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang