Successfully reported

Dune Ridge Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese lekker gebly! Die stoepie met deck chairs was 'n wenner. Maak nie saak waar in die eenheid jy is nie, die see is altyd sigbaar, selfs vanuit die stort. Alles was superskoon en die eenheid bied alles. Die eenheid is baie goed toegerus. Goeie glase, breekgoed en eetgerei. Die eenheid is baie privaat en die perfekte plekkie vir 'n kort wegbreek. Mens kan totaal en al afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beste verblyf in Paternoster, wil beslis weer gaan. Pragtig op die see, mooiste uitsig. Heerlike verblyf, baie goed toegerus, met alles wat jy nodig het. So lekker op die stoep gekuier en gebraai, beskut op die winderige dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Magnificent. Magnificent views and nice and clean, serviced daily. Worth every penny. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynton W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Great overall experience. Can recommend. Great views and up-to-date finishes. Everything needed was provided. Price a bit steep for the size of the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal definitief weer die plek gebruik. Onvergeetlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Awesome and repeatable! What a gem of a place. The cottage is so special and characteristic with a magnificent view of Paternoster. We enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beste deel van ons vakansie in die Wes-Kaap. Kon nie vir beter vra nie, mooiste kamer met uitsig van die bad tot buite, lekker gebraai en gerus, kamer was asemrowend mooi en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Magnificent! Will definitely visit Dune Ridge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norah W
Kort verblyf
4.0
Apr 2022

Wonderful view, tastefully decorated well equipped. Only improvement would be the installation of a blind on the north side of the verandah. After 9h30 it was too hot to sit in the verandah.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mias D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Awesome - will be back! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Blombos Close, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab19b7928b65c22a42de863be4d2819cc1024335bd8517299f42594131908e83e0ee96d3f8e0894a18bc8ecc6368e66efaeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8 Blombos Close Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.813531 17.880559
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang