Successfully reported
+34

Dunelm Gasteplaas

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunelm Guest Farm is naby Clarens, in die middel van die bergagtige Brandwaterkom van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens geleë. Die verblyf is 'n opgeknapte historiese huis op 'n werkende wildplaas tussen die berge.

Die gasteplaas bied ruim, selfsorg-eenhede, almal met pragtige uitsigte oor die plaas en sandsteenberge. Elke eenheid het 2 slaapkamers en en suite-badkamers asook 'n verwarmer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en verhitte handdoekreling. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en verhitte handdoekreling. Alle linne, komberse en handdoeke is ingesluit. Komplimentêre seep en lyfroom vir die eerste nag van verblyf is ook ingesluit.

Die ruim sitkamer het 'n ingeboude gas-kaggel en is smaakvol versier. Die sitkamer het 'n LCD-TV met DStv wat met sekere kanale gekoppel is. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis met houtkaste en granietblaaie, tee- en koffiemaakgeriewe is ingesluit asook 'n komplimentêre sjerrie/alkoholvrye sjampanje met aankoms. Daar is ook 'n komplimentêre sak houtskool vir die eerste braai. Die eenhede word op versoek gediens, binne die raamwerk van COVID19-regulasies. (Behalwe op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae). Elkeen het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Die gasteplaas bied ook onderdakparkeerplek vir gaste se voertuie. Doendinge op die plaas sluit lang en kort staproetes, wildkyk en visvang in. Die plaas is op die R711 net 17 km vanaf Clarens in die rigting van Fouriesburg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clare H
Gesin met tieners
5.0
Beautifully equipped cottage with stunning setting. What a magnificent setting! The chalet was clean, comfortable and perfectly equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Charmain A
Saam met lewensmaat
5.0
It was like heaven touching earth. What a beautiful venue with magnificent views. We loved our chalet (no 5) which was so tastefully de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Marinus V
Gesin met tieners
5.0
Ideale plek om bietjie asem te skep. Alles skoon en netjies. Dit was ons 2de keer dat ons Dunelm besoek het. Was heerlik, sal beslis weer terugkeer.
Mei 2025
Liesl V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus. Ons het heerlik gebly. Die chalets is luuks, netjies, mooi en skoon. Die berge en omgewing is asemrowend. Die gashere was baie vriendeli...
Sien meer
Apr 2025
Mof E
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi area. Baie lekker en skoon en ongelooflik mooi.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanélle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dunelm Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYzVjMzE0LWJjNzYtNGRmNy1iMDYxLTlhYzRiN2JlNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.634630142037 28.369799852371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang