Successfully reported
+17

Dunes Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Anchorage Close, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunes Beach House is 'n romantiese selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Langebaan. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat vakansieverblyf naby die kus soek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n omsetter word voorsien in geval van kragonderbrekings.

Dunes, Shells en Waves Beach House het elk hul eie privaat buite-area, maar is reg langs mekaar geleë (rug aan rug), wat hulle ideaal maak vir gesinne of vriende wat saam reis en hul eie ruimte wil hê.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat onderdak-patio met buitesitplek, 'n ingeboude braai, 'n bekoorlike tuin en 'n houtvuur-warmbad. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en die eiendom is gerieflik geleë naby die strand, winkels en gewilde restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 52 Anchorage Close, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Anchorage Close, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45be2c6ea12a72f5b45bade251dadd2df944a1b412d2a9556e36fe686cc4c7cea564f0c0e107d61e3933e441f5b4c5c90e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 52 Anchorage Close Country Club 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.0893381 18.0395244
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang